top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Bok vroue weer in aksie by DHL-stadion in Kaapstad teen Spanje

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2024
1 min read

Op die hakke van die Springbok vroue en Springbok mans se oorwinnings in Groenpunt die afgelope naweek is dit aangekondig dat die vroue span weer daar in aksie sal wees. Die Bok vroue sal volgende week Donderdag 19 September teen Spanje te staan kom en sal dien as voorbereiding vir die WXV 2-reeks wat op 27 September afskop. Volgende week se wedstryd skop om 17:00 die middag af en kaartjies verkoop met pryse wat wissel tussen teen R35 vir ‘n enkelkaartjie, R50 vir twee en R100 rand vir vier kaartjies.

 
 
 

Comments


bottom of page