top of page

RUGBY: Cheetahs val vas teen Emerging Ireland

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 10, 2024
  • 1 min read

Die Toyota uitdaagreeks het in Bloemfontein tot ‘n einde gekom met Emerging Ireland wat die Cheetahs kon troef. Die Vrystaat manne het teen rustyd met ‘n 17-12 voorsprong gespog, maar uiteindelik met 33-24 vasgeval. Die Cheetahs sal nou eers weer op 8 Desember op die veld te sien wees in ‘n Europese-uitdaagreeks stryd teen Perpignan.

 
 
 

Comments


bottom of page