RUGBY: Cheetahs VS. Georgië in vriendskaplike wedstryd in die Toyota Stadion op 11 Julie
- Saamgestel deur Armando Pieters

- May 30, 2025
- 1 min read
Die Vrystaat Rugby Unie het Vrydagmiddag die nuus bekendgemaak dat die Toyota Cheetahs in hul 130ste bestaansjaar feesvieringe in ’n vriendskaplike wedstryd teen Georgië sal uitdraf op die 11de Julie in die Toyota Stadion. Georgië wat ook tans 11de op die wêreldranglys is sal dan die Springbokke ’n week later in die Mbombela Stadion in Nelspruit ook die stryd aansê. Rosestad 100.6fm se Algemene Bestuurder Bernie Naude het met die Hoof Uitvoerende Beampte van die Vrystaat Rugby Unie Rory Duncan vroeër gesels om diè opwindende nuus te deel: Nog goeie nuus vir alle seisoen- en losie-kaartjiehouers: Hierdiè fees wedstryd is automaties ingesluit in die pakket en geen ekstra kostes is betaalbaar nie.






Comments