top of page

RUGBY: Curriebeker-halfeindstryd beloof om ’n opwindende rugby naweek te bied

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 4, 2025
  • 1 min read

Die Carling Curriebeker bereik hierdie naweek ‘n dramatiese klimaks, met vyf spanne wat steeds meeding om die vier halfeindstrydplekke, met een ronde ligawedstryde oor om te speel.

Vrydagaand se openingswedstryd in Durban sal die Airlink Pumas die Hollywoodbets Sharks XV in ‘n moet-wen-stryd teëkom.

Saterdag bring ‘n Wes-Kaapse derby tussen DHL Westelike Provinsie en die Boland Kavaliers, gevolg deur die Fidelity ADT Lions wat die Suzuki Griquas ontvang, en die Vodacom Bulls wat die Toyota Cheetahs in Pretoria ontmoet.

 
 
 

Comments


bottom of page