RUGBY: Dan Sheehan geskors vir roekelose kontak op Tom Lynagh
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 5, 2025
- 1 min read
Die Britse en Ierse Leeus-haker Dan Sheehan is vir vier wedstryde geskors weens roekelose kontak met die Wallabies se losskakel Tom Lynagh tydens Saterdag se derde toets in Sydney. Die onafhanklike dissiplinêre paneel het bevind dat Sheehan se aanklag geen redes gehad het vir versagtende omstandighede nie. Sheehan het dié sanksie aanvaar en sy straf kan met een wedstryd kan verminder word as hy ‘n afrigtings-intervensie program voltooi.






Comments