top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: De Bruin maak veranderinge aan Bok vroue span

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2024
1 min read

Die afrigter van die Springbok vroue span, Swys de Bruin, het twee veranderinge aan sy begin XV-tal gemaak wat Donderdagmiddag teen Spanje te staan sal kom by die DHL-stadion in Kaapstad. Libbie Janse van Rensburg en Azisa Mkiva is in die beginspan na hulle twee naweke terug teen die Barbarians van die plaasvervangersbank gespeel het. Volgens De Bruin is sy doelwit om kontinuïteit na sy span te bring met ‘n oog op die WXV 2-reeks, en het verder bevestig dat Spanje hulle behoorlik gaan toets en dat dit gaan neerkom op watter span die graagste wil wen.

 
 
 

Comments


bottom of page