RUGBY: Die Stormers het hul oorheersing in die Verenigde Rugbykampioenskap bevestig
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Oct 13
- 1 min read
Die Stormers het hul oorheersing in die Verenigde Rugbykampioenskap bevestig met ‘n 34–0-sege oor die Scarlets.
Die Lions se moeilikheid duur voort nadat hulle al drie hul wedstryde verloor het, insluitend ‘n seer 41–15-nederlaag teen Benetton.
Die Bulls en Sharks het egter ook swaar gekry.
Die Bulls is met 28–7 deur Ulster getroef, en die Sharks is met 31–5 deur Leinster afgeransel.






Comments