top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Die Stormers oorweeg hul kapteinskap-opsies voor die Loftus-derby

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Mar 11
  • 1 min read

DHL Stormers-afrigter, John Dobson, het verskeie kapteinskap-opsies voor Saterdag se noord-suid Vodacom VRK-derby teen die Bulle by Loftus Versfeld, na die terugkeer van verskeie ervare spelers van besering.


Die stut, Neethling Fouche, lyk gereed om terug te keer, maar buitesenter, Ruhan Nel, is die voorste kandidaat om die span aan te voer as hy gekies word.


As Nel nie begin nie, kan die slot, JD Schickerling, die kapteinskap behou terwyl losskakel, Sacha Feinberg-Mngomezulu, na verwagting sal voortgaan om as ‘n sleutelleier by te dra sonder om die amptelike armband te dra.


Ter illustrasie. GRAFIKA: PeaksPX
Ter illustrasie. GRAFIKA: PeaksPX

 
 
 

Comments


bottom of page