RUGBY: Die vyfde ronde van die Curriebeker-reeks beloof weereens ’n naweek van kookwater spel
- Armando Pieters

- Aug 21
- 1 min read
Die vyfde ronde van die Curriebeker-reeks gaan weereens vir vuurwarm aksie sorg wanneer die Pumas die nuwelinge die Boland Kavaliers Vrydagmiddag in Neslpruit welkom heet. Die Haaie en Westelike Provinsie wat hulle self onderskeidelik in die agste en sewende plekke bevind sal op die wenpad wil kom wanneer en draf om 19:10 op Kingspark in Durban uit. Saterdag verwelkom die onoorwonne Cheetahs die Leeus waar die groot katte mekaar in Bloemfontein gaan takel. Die Bulle wat hulself tans in die sede plek bevind sal hul ondersteuners rede wil gee om weer te glimlag en sluit die naweek se verrigtinge Sondagmiddag teen die Griekwas op Loftus af.





Comments