top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Eben Etzebeth fiks en gesond vir die Springbok-seisoen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 20, 2025
1 min read

Eben Etzebeth het homself ten volle fiks verklaar en is gereed om die Springbokke weer op die internasionale arena te verteenwoordig. Ten spyte daarvan dat hy meer as vier maande afwesig was weens enkel- en harsingskuddingprobleme sê die veteraan-slot dat hy geestelik en fisies verfris is. Hy sê tyd weg van die spel het hom waardevolle gesinstyd gegee en die kans om sy liggaam te herbou vir die uitdagings wat voorlê. Etzebeth bly sy oog hou op ‘n derde Wêreldbeker-titel en is hy vasbeslote om die Bokke die beste span in die wêreld te help hou.

 
 
 

Comments


bottom of page