RUGBY: Franse vrouerugbyspeler word gestraf vir ’n bytinsident tydens die Wêreldbeker
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 16
- 1 min read
Die Franse vrouerugbyspan sal waarskynlik die halfeindstryd van die Wêreldbeker misloop nadat flanker Axelle Berthoumieu gestraf is vir die byt van die Ierse speler Aoife Wafer tydens die kwarteindstryd.
Berthoumieu is vir 12 wedstryde verban. 'n Tweede Franse speler, Manae Feleu, het 'n geelkaart ontvang vir 'n hoë tackle en is vir drie wedstryde verban.
Indien die strawwe gehandhaaf word, sal beide speelsters waarskynlik nie beskikbaar wees vir die halfeindstryd teen Engeland nie.





Comments