top of page

RUGBY: Joe Schmidt verdedig CarloTizzano ná strawwe kritiek oor sy trefslag in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 1
  • 1 min read

Die Wallabies-afrigter Joe Schmidt sê Carlo Tizzano is die afgelope week deur aanlyn boelies geteiken ná ‘n omstrede insident tydens die tweede toets teen die Leeus. Tizzano is hewig gekritiseer selfs deur oud-Leeus soos James Haskell en Sam Warburto  wat hom beskuldig het van oordrewe reaksie. Schmidt het Tizzano verdedig en gesê dat hy net op die impak gereageer het. Die Wallabies het besluit om Tizzano vir die derde toets en laaste toets in Sydney uit te laat wat Saterdag om 12:00 (SA Tyd) afskop.

 
 
 

Comments


bottom of page