top of page

RUGBY: Jong Cheetahs warm Toyota Stadion op vir Sondag

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 4, 2024
  • 1 min read

Vrystaat Rugby het hul O/19 en O/21 spanne bekend gemaak wat Vrydag teen die Westelike Provinsie speel. Die wedstryde word onderskeidelik in die Bloemfonteinse Toyota Stadion gespeel. Om 12:30 speel die O/19's terwyl die O/21's bietjie later om 15:00 speel. In die Toyota Challenge, speel die Toyota Cheetas teen die Novavit Griffons. Dit sal Sondag om 15:45 gebeur, ook in Bloemfontein se Toyota Stadion.

 
 
 

Comments


bottom of page