top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Michael Cheika gaan Leicester Tiger aan einde van diè seisoen verlaat

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
1 min read

Die voormalige afrigter van Australië en Argentinië Michael Cheika gaan na die afloop van diè  seisoen die Leicester Tigers groet. Cheika het voor die seisoen by die Engelse Premierskap span aangesluit op ‘n jaar kontrak. Volgens Leicester Tigers se uitvoerende hoof Andrea Pinchen is hulle teleurgesteld en het gehoop Cheika sou sy tyd by die klub verleng maar is nou genoodsaak om volstoom te begin soek na ‘n geskikte plaasvervanger. Cheika gaan glo terugkeer na Australië waar sy familie geleë is en wag vir ‘n opening in die land se Nasionale Rugbyliga reeks.

 
 
 

Comments


bottom of page