top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Oud-Bok en Cheetah vleuel Rhule tree weens besering uit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
1 min read

Die oud-Springbok vleuel Raymond Rhule het sy uittrede van professionele rugby aangekondig weens ‘n langdurige besering. Die 32-jarige het 10 maande laas kompeterende rugby gespeel weens ‘n knie en achilles besering en is deur dokters aangeraai om sy tokse op te hang. Rhule het ‘n sleutel rol gespeel in die Frankrykse klub La Rochelle se suksesse waar hulle in 2022 en 2023 vir Leinster geklop het in die Kampioenebeker eindstryd. Sy loopbaan het by die Cheetahs begin en het na die Stormers geskuif voor hy na Frankryk verhuis het.

 
 
 

Comments


bottom of page