top of page

RUGBY: SA O/19 en O/21 skop Vrydag in Toyota Stadion af

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 2, 2024
  • 1 min read

Terwyl die Cheetahs die Western Force Donderdagaand op tuis bodem aan pak, sal die Toyota Stadion Vrydag aand ook gasheer wees vir die afskop van die Suid Afrikaanse O/19 en O/21 Beker.Vir die jong spelers, sal die kompetisie tussen die O/19 Cheetahs wees teen die Westelike Provinsie om 12:30.Later om 15:00 sal dit die twee O/21 spanne wees wat mekaar gaan aan pak. Toegang na die wedstryde is gratis. 

 
 
 

Comments


bottom of page