top of page

RUGBY: Ses Cheetahs groet Bloemfontein aan die einde van Junie 2025

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 20
  • 1 min read

Die Cheetahs het ses staatmakers wat aan die einde van Junie 2025 die Rosestad gaan verlaat.

Jeandrè Rudolph, Schalk Ferreira, Andisa Ntsila, Laurence Victor, Robert Hunt en Andell Loubser het tussen hulle 248 keer die oranje trui oor die kop getrek. In ‘n emosionele afskeids-geleentheid wat by die Cheetah Den in die Toyota Stadion gehou is, is diè spelers bedank vir hulle toewyding en lojaliteit tot Vrystaat Rugby. *Die Cheetahs se SABeker-titel droom het ook Saterdag tot ‘n einde gekom na ‘n naelskraapse nederlaag teen Griekwas - wat die verdedigende kampioen is – in Kimberley.

 
 
 

Comments


bottom of page