RUGBY: Slim mondbeskermers word vir die Vroue Rugby Wêreldbeker-toernooi beskikbaar gestel
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 13, 2025
- 1 min read
Spelers sal mondbeskermers by die komende vroue rugbywêreldbeker dra wat rooi "oplig" wanneer ‘n ernstige kop impak bespeur word. Die slim mondbeskermer sal die skeidsregter 'n sein gee om die spel te stop vir ‘n kopbesering-assessering. Hierdie tegnologie is daarop gemik om spelersveiligheid te verbeter deur intydse waarskuwings te verskaf. Wêreldrugby hoop om hierdie slim mondbeskermers oor alle topvlak-rugby uit te rol sowel as om spelers aktief te beskerm en vuilspel te identifiseer.






Comments