top of page

RUGBY: Springbok-vroue maak gereed vir taai toetsreeks teen Kanada

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jun 27
  • 1 min read

Die Springbok-vroue het ‘n groep van 26 spelers aangewys om Kanada in ‘n reeks van twee toetse te pak. Die toetsreeks begin volgende Saterdag by Loftus Versfeld gevolg deur ‘n tweede ontmoeting in Gqeberha op 12 Julie. Diè  groep met propvol Wêreldbeker-ervaring is ook gereed om Nieu-Seeland se Black Ferns XV einde Julie in Kaapstad te pak. Prestasie-afrigter Swys de Bruin het die behoefte aan ‘n fisiese en taktiese toets voor die Rugbywêreldbeker-toernooi beklemtoon: *LUISTER PRESTASIE-AFRIGTER SWYS DE BRUIN*

 
 
 

Comments


bottom of page