top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Tony Brown gooi gewig tydelik in by Highlanders vir Super Rugby Pacific-seisoen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
1 min read

Die Springbok hulpafrigter Tony Brown is tans in Nieu-Seeland om die Highlanders te help voorberei vir die begin van die Super Rugby Pacific seisoen. Luidens berigte vanuit Nieu-Seeland is Brown vir ‘n paar weke in Dunedin in ‘n informele, waarnemende kapasiteit maar sal nie lank by die Highlanders vertoef nie. Brown sal weer terugkeer na Suid-Afrika waar hy sy verantwoordelikhede by die Springbokke sal hervat.

 
 
 

Comments


bottom of page