RUGBY: Vier Bokke op Speler van die Jaar kortlys
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Nov 19, 2024
- 1 min read
Wêreldrugby het drie Springbokke op hulle kortlys benoem vir die Speler van die Jaar toekenning. Eben Etzebeth, Pieter-Steph du Toit en Cheslin Kolbe tel onder die Suid-Afrikaanse benoemdes. Die enigste ander naam op die kortlys is die Ierse agsteman Caelan Doris. Intussen is die jong Sacha Feinberg-Mngomezulu benoem vir Wêreldrugby se Deurbraak Speler van die Jaar saam met Nieu-Seeland se Wallace Sititi , Ierland se Jamie Osborne en Engeland se Immanuel Feyi-Waboso.






Comments