top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Wallabies-legende Will Genia tree af na twee dekades van professionele rugby

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
1 min read

Die voormalige Australiese skrumskakel Will Genia het sy aftrede op die ouderdom van 37 aangekondig in ‘n loopbaan wat 110 toetswedstryde insluit. Genia het sy laaste internasionale wedstryd in 2019 gespeel voordat hy na Japan verhuis het met die Kintetsu Liners nadat hy ook die Reds, Melbourne Rebels en Stade Français verteenwoordig het. Genia se ou spanmaats Quade Cooper, Nic White en Israel Folau was onder diegene wat “Pooh Bear”  as ‘n legende en een van die grotes beskou.

 
 
 

Comments


bottom of page