top of page

RUGBY: Wallabies maak gereed vir hul Springbok-stryd met vars gesigte en bekende kern-groep

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 7
  • 1 min read

Die Wallabies-afrigter Joe Schmidt het ‘n 35-man-groep vir hul Rugbykampioenskap-toetse teen die Springbokke aangewys. Die groep behou ‘n groot deel wat in die afgelope reeks teen die Britse en Leeus betrokke was met verskeie veranderinge weens beserings terwyl Nic White terugkeer ondanks sy onlangse uittrede-aankondiging. Die Wallabies sal die Springbokke op 16 Augustus in Johannesburg aanvat waarna die tweestryd weer op 23 Augustus in Kaapstad hervat sal word.

 
 
 

Comments


bottom of page