top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Wallis verloor 11de agtereenvolgende Toets

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 18, 2024
1 min read

Wallis se mansrugbyspan het Sondagaand in Cardiff geskiedenis gemaak vir al die verkeerde redes, waar hulle ‘n elfde agtereenvolgende nederlaag gely het. Dit is die meeste agtereenvolgende nederlae in die geskiedenis van Wallis se nasionale rugbyspan. Die Wallabies het hulle ‘n rugbyles geleer met ‘n 52-20 oorwinning by die Principality-stadion, en dit sien dat Wallis 407 dae laas ‘n Toetswedstryd kon wen. Die afrigter van Wallis, Warren Gatland, was Sondagaand direk gevra of hy nog in sy pos sal aanbly as sy span die komende naweek teen die Springbokke verloor. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page