top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA spandeer duisende per maand aan gevagenes

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 12
  • 1 min read

Suid-Afrika bestee na raming R13 500 rand per gevangene per maand. Dit is volgens die Departement van Korrektiewe Dienste.


Die departement sê die bedrag wissel na gelang daarvan of oortreders op verhoor wag of reeds hul vonnisse uitdien. Aangehoudenes kos minder omdat hulle nie aan rehabilitasieprogramme deelneem nie.


Ondanks oorbevolking en finansiële druk het gevangenes steeds grondwetlike regte, insluitend toegang tot kos, water en mediese sorg. Die departement probeer wel om koste te verminder deur projekte soos boerdery en werkswinkels.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page