top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Salarisverhogings behoort op prestasie gebaseer te wees'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
20 hours ago
1 min read

Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) sê salarisverhogings vir politici behoort op prestasie gebaseer te wees.


Die vakbond sê hy het kennis geneem van die verhoging van 3,5 % wat vir parlementslede, ministers, premiers en lede van provinsiale wetgewende liggame goedgekeur is.


Die VSA se Claude Naiker sê staatsamptenare moet ook vir salarisaanpassings in aanmerking geneem word.


LUISTER HIER:


Claude Naiker

Claude Naiker. FOTO: PSA
Claude Naiker. FOTO: PSA

 
 
 

Comments


bottom of page