top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Samewerking word gevra om kinders met gestremdhede te help

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
4 days ago
1 min read

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê kinders met gestremdhede verdien ondersteuning wat in hul behoeftes voorsien.


Die departement doen ’n beroep op samewerking tussen die regering, die burgerlike samelewing en gemeenskappe om ondersteuning aan dié kinders te verbeter.


November is die Maand vir Bewusmaking van Gestremdheidsregte in Suid-Afrika.


Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê kinders met gestremdhede en hul gesinne moet help bepaal watter dienste aan hulle gelewer word.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page