top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sapa wil hê die regering moet ’n hoenderinvoerooreenkoms met die VSA skrap

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) doen ’n beroep op die regering om ’n ooreenkoms met die Verenigde State van Amerika (VSA) te skrap wat belastingvrye hoenderinvoere na Suid-Afrika toelaat.


Die ooreenkoms volg op die VSA se aankondiging dat Suid-Afrika uit die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) uitgesluit sal word.


Sapa dreig met regstappe indien Suid-Afrika nie die ooreenkoms skrap nie.

Die ooreenkoms laat die VSA toe om 74 000 ton hoender na Suid-Afrika uit te voer.


Sapa sê die VSA se invoertariewe op Suid-Afrikaanse produkte maak dié ooreenkoms nietig.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page