top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sassa se betaaldatums vir Desember is bekend

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) sê Desember se maatskaplike toelaes sal gedurende die eerste week van die maand oor drie dae uitbetaal word.


Die toelaes vir ouer persone sal op 2 Desember uitbetaal word, gevolg deur die ongeskiktheidstoelaes op 3 Desember. Kindertoelaes word op 4 Desember uitbetaal.


Sassa herinner begunstigdes daaraan dat hulle nie op die eerste dag hoef te jaag om hul toelaes af te haal nie, aangesien die geld in hul rekeninge beskikbaar sal bly.


Ter illustrasie. FOTO: IOL
Ter illustrasie. FOTO: IOL

 
 
 

Comments


bottom of page