top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sean Diddy Combs onskuldig aan afpersing, sekshandel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 3, 2025
  • 1 min read

Die kletsrymer en musiekvervaardiger Sean “Diddy” Combs is onskuldig bevind aan afpersing en sekshandel.

Hy is wel skuldig bevind aan ‘n minder ernstige prostitusie-aanklag.

Maroela Media berig die jurie het gister ná 13 uur se beraadslaging Combs eindelik skuldig bevind aan twee aanklagte van vervoer om aan prostitusie deel te neem.

Die uitspraak kom ná ’n verhoor van sewe weke. Vonnisoplegging sal op ‘n later datum plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page