Ses SA'ners word steeds vermis ná die Nepal-vloede

Sep 10
1 min read
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê ses Suid-Afrikaanse burgers word steeds vermis ná verwoestende kitsvloede in Nepal.
Die departement het met die Suid-Afrikaanse Polisiediens gereël om DNS-profiele van die vermistes se familielede in te samel, na aanleiding van ’n versoek van Nepal.
Die departement sê daar is nog geen bevestiging oor die ses vermiste burgers nie.








Comments