SEWES RUGBY: Kaapstad sewes kaartjies is volgende week te koop

Sep 19, 2024
1 min read
Rugbyondersteuners gaan van volgende week hulle plek kan vasmaak vir die Kaapstad-sewestoernooi by die DHL stadion.
Dit is die tweede toernooi in die reeks en sal op 7 en 8 Desember in die Moederstad beslis word.
Die seisoen begin op 30 November met die Dubai-toernooi.
Die kaartjies gaan van Woensdagoggend om negeuur beskikbaar wees op Ticketmaster vanaf slegs 250-Rand.








Comments