SNELROEI: Olimpiese SA snelroeier Hamish Lovemore wen weer silwer by die Wêreld-snelroeibyeenkoms in Milaan
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 26, 2025
- 1 min read
Suid-Afrika se Olimpiese snelroeier Hamish Lovemore is besig om vinnig naam vir homself in die sportsoort te maak nadat hy nog ’n silwer by die Wêreld-snelroeibyeenkoms in Milaan gewen het. Hy het die tweede plek ingeneem in die K1 5000 m-item wat ook Suid-Afrika se eerste medalje sedert Bridgitte Hartley sewe jaar gelede brons gewen het by die Winter Spele in Suid-Korea. Die Durbaniet is ook ’n voormalige o.23 Wêreldkampioen wat ook reeds sy vierde silwer op internasionale vlak ingepalm het.






Comments