SOKKER: Arsenal tweede in EPL en Forrest klop Liverpool
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 16, 2024
- 1 min read
Arsenal het op beweeg na tweede plek op die Engelse Premierliga punteleer, na hulle die Noord-Londen derby teen Tottenham met 1-0 gewen het. Die wittebrood vir Liverpool se nuwe afrigter, Arne Slot, is intussen verby, na hulle met 1-0 vasgeval het teen Nottingham Forrest. Callum Hudson-Odoi se doel het gesien dat Forrest vir Liverpool vir die eerste keer sedert 1969 klop. En dan laastens het Man City hulle vierde agtereenvolgende oorwinning deurgetrek met ‘n 2-1 uitslag teen Brentford.






Comments