top of page

SOKKER: Bafana saam met Egipte in Groep B vir Afrikanasies-beker

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 28
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse manssokkerspan is in ’n taai groep ingedeel vir vanjaar se Afrikanasies-beker. Die loting het Maandagaand in Rabat, Marokko plaasgevind. Bafana Bafana sal in Groep B teen Egipte te staan kom, gelei deur Mo Salah, Angola en Zimbabwe. Spanne het nog lank om reg te maak vir die toernooi, met verrigtinge wat eers 21 Desember 2025 in Marokko begin.

 
 
 

Comments


bottom of page