top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Die voormalige Liverpool-verdediger Joey Jones sterf in die ouderdom van 70

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
1 min read

Die voormalige Liverpool- en Wallis-verdediger Joey Jones is Dinsdag in die ouderdom van 70 jaar oorlede. Jones het 100 verskynings gemaak vir die  Reds  van 1975 tot 1978 waar hy twee Europese Bekers, ‘n ligatitel en ‘n UEFA-beker gewen het. Huldeblyke het ingestroom uit die sokkerwêreld insluitend van sy voormalige Liverpool spanmaats Mickey Thomas en John Aldridge wat sê hul gedagtes is by sy familie en vriende.

 
 
 

Comments


bottom of page