top of page

SOKKER: Harry Kane geniet droomaand op Wembley

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 11, 2024
  • 1 min read

Die Engelse sokkerster, Harry Kane, het ‘n droom wedstryd teen Finland op Wembley gehad.

Kane het sy 100ste wedstryd vir sy land gespeel - en kon twee keer die agter kant van die doel vind.

Kane het die derde speler geword om ‘n doel aan te teken in sy 100ste wedstryd - na Wayne Rooney en Bobby Charlton - en word die eerste om twee aan te teken.

Die 2-0 oorwinning los die Engelse tweede in Groep 2 in die UEFA Nasiesliga en hulle sal op 10 Oktober teen voorlopers Griekeland te staan kom.

 
 
 

Comments


bottom of page