top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Kampioeneliga-drama ontvou regoor Europa

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Mar 11
  • 1 min read

Atletico Madrid het munt geslaan uit ‘n reeks foute van Tottenham om ‘n oortuigende 5-2 oorwinning in hul Kampioeneliga-ronde van sestien se eerstebeen-wedstryd te verseker.


Bayern Munich het hul plek in die kwarteindronde so te sê verseël nadat hulle Atalanta met 6-1 in Bergamo geklop het, terwyl Liverpool ‘n noue 1-0 nederlaag teen Galatasaray in Istanbul gely het.


Intussen het Lamine Yamal se strafskop in beseringstyd Barcelona gered in ‘n 1-1 gelykopuitslag weg teen Newcastle.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix


 
 
 

Comments


bottom of page