SOKKER: Liverpool versuim om UCL groep rondtes onoorwonne af te sluit
- Armando Pieters

- Jan 30
- 1 min read
Liverpool het versuim om die groeprondes van die UEFA Kampioenebeker onoorwonne af te sluit na hulle Woensdagaand, in die laaste groepronde wedstryd, met 3-2 vasgeval het teen PSV Eindhoven. Ondanks die nederlaag, kon die Reds heel bo eindig op die punte leer. Intussen kon Man City hulle plek in die Kampioeneliga behou na ‘n 3-1 wen oor Club Brugge, en sal ‘n ekstra uitspeelwedstryd speel na hulle in die 22ste plek geëindig het. Die Citizens sal teen of Real Madrid of Bayern Munich te staan kom.





Comments