SOKKER: Lyon en Chelsea vaar goed met hoop op die kwarteindstryd van die Kampioeneliga
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Nov 12, 2025
- 1 min read
Lyon het hul perfekte begin in die Vroue-Kampioeneliga voortgesit met ‘n 3-1 oorwinning oor Wolfsburg.
Wolfsburg se Lineth Beerensteyn het ‘n laat doel geskiet, terwyl Paris FC die oorwinning ontsê is toe Real Madrid se Caroline Weir diep in beseringstyd vir ‘n 1-1 gelykopuitslag aangeteken het.
Chelsea het ook beïndruk en St Pölten met 6-0 geklop, terwyl Valerenga vir Roma met 1-0 geklop het, wat die Italianers steeds sonder ‘n punt gelaat het.







Comments