top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Man City se saak van die eeu begin

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2024
1 min read

Die Engelse Premierliga span Manchester City se saak van die eeu het Maandag begin en hulle glo hulle het genoeg bewyse om hulle naam skoon te kry. Man City word aangekla van 115 beweerde oortredings van die Premierliga se finansiële regulasies. Indien hulle skuldig bevind word kan hulle gestraf word met punte wat afgetrek word of hulle kan uit die Engelse Premierliga geskop word en luidens berigte kan die saak tot 10 weke duur.

 
 
 

Comments


bottom of page