top of page

SOKKER: Man United se afrigter Erik ten Hag se werk glo nie in gevaar nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 1, 2024
  • 1 min read

Die afrigter van Manchester United Erik ten Hag gaan na verwagting sy werk behou na vars oproepe dat hy uit sy pos verwyder moet word deur ondersteuners. Dit kom na Man United Sondag met 3-0 vasgeval het teen Tottenham Hotspur hulle derde nederlaag in vanjaar se Engelse Premierliga veldtog maar volgens Ten Hag is hy en die eienaars van klub op dieselfde bladsy. Jim Ratcliffe wat 27.7% van die klub besit het in Februarie gesê dat die klub in die verlede menigte afrigters gehad het en dat die fout nie lê by die afrigters nie maar die omgewing in die klub.

 
 
 

Comments


bottom of page