SOKKER: Man United skok Arsenal
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jan 26
- 1 min read
Manchester United het Arsenal hul eerste tuisnederlaag van die seisoen toegedien met ‘n dramatiese 3-2 oorwinning by die Emirates, om die besoekers na die top vier te lig en die Premierliga-titelwedloop wyd oop te gooi.
Aston Villa het hul eie hoop lewendig gehou met ‘n 2-0 oorwinning by Newcastle om binne vier punte van die Gunners te beweeg, terwyl Chelsea gesorg het om Crystal Palace se ellende te verdiep met ‘n 3-1 oorwinning.
Elders het Nottingham Forest hul oorlewingspoging versterk met ‘n belangrike 2-0 wegoorwinning oor Brentford.







Comments