top of page

SOKKER: Mikel Arteta teken nuwe lang termyn kontrak met Arsenal

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 13, 2024
  • 1 min read

Die afrigter van Arsenal Mikel Arteta het ‘n nuwe lang termyn kontrak met die Engelse Premierliga klub geteken. Volgens die Noord-Londen klub is die 42 jarige Spanjaard ‘n sleutel figuur in die span se terugkeer as een van die top spanne in Engeland en Europese sokker. Die tydperk van sy nuwe kontrak by die Gunners is nog nie bevestig nie.

 
 
 

Comments


bottom of page