top of page

SOKKER: SA legende Lucas Moripe is oorlede

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 21, 2024
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse sokker legende  Lucas  "Masterpieces"  Moripe is oorlede. Daar word berig dat Moripe vroeër ‘n beroerte gehad het en was die laaste ruk in ’n rolstoel gekluister. Moripe is Dinsdagaand oorlede by sy huis in Atteridgeville en besonderhede oor sy begrafnis sal binnekort aangekondig word. Hy was 71.

 
 
 

Comments


bottom of page