top of page

SOKKER: Spaanse legende Andres Iniesta tree uit

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 9, 2024
  • 1 min read

Die Spaanse sokker ster Andres Iniesta het sy uittrede uit diè sport aangekondig. Die 40-jarige het die nuus aan die media bevestig by ‘n byeenkoms in Barcelona waar hy die meerderheid van sy loopbaan spandeer het. Volgens El Cerebro, soos hy in sy speeldae bekend gestaan het, is sy tyd op die veld iets van die verlede maar hy beplan om nog by afrigting betrokke te wees.

 
 
 

Comments


bottom of page