top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Solidariteit behaal ‘n oorwinning teen rassewetgewing

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 17
1 min read

Die Konstitusionele Hof het beslis dat die proses waardeur die Wet op Openbare Verkryging ingestel is, onregmatig was.


Die uitspraak raak onder meer rassevereistes in staatsverkryging, wat volgens die vakbond Solidariteit nie tot onmiddellike uitsluiting van tenderprosesse behoort te lei nie.


Die organisasie het die saak in Mei voor die hof gebring en aangevoer dat staatsaankope nie volgens rasvereistes mag geskied nie.


Solidariteit sê die uitspraak het implikasies vir die regering se rassebeleid, plaaslik én internasionaal.


Ter illustrasie. FOTO: Weet
Ter illustrasie. FOTO: Weet

 
 
 

Comments


bottom of page