top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Skoolmaatskaplike werkers kry nie staatserkenning nie'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
7 days ago
1 min read

Skoolmaatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die ondersteuning van kinders, maar die beroep geniet nie formele erkenning van die staat nie. Dit is volgens die vakbond Solidariteit.


Die vakbond oefen nou druk uit vir die professionele erkenning en ondersteuning vir dié beroep.


Die netwerkkoördineerder, Bianca Smit, verduidelik dat kinders daagliks op hierdie ondersteuning staatmaak.


Sy sê die vakbond wend hulle nou tot die parlement se Portefeuljekomtee vir Maatskaplike Ontwikkeling.


LUISTER HIER:


Bianca Smit

Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media
Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page