top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrika het nog nie besluit oor vlugteling-sentrums nie

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 9
1 min read

Suid-Afrika het nog nie besluit om vlugteling-sentrums te stig nie.


Volgens die voorsitter van die Interministeriële Komitee oor Migrasie, Mmamoloko Kubayi, word daar van mense wat wettiglik in die land is, verwag om in gemeenskappe te integreer.


Kubayi het tydens ’n media-inligtingsessie gesê die Suid-Afrikaanse Polisiediens kan ook nie spesiale beskerming aan spesifieke groepe bied nie.


Sy sê die polisie se mandaat is om alle burgers te beskerm.

 

LUISTER HIER:

260908nMmamolokoKubayi_refugee_centres

Ter illustrasie. FOTO: EWN
Ter illustrasie. FOTO: EWN

 
 
 

Comments


bottom of page