top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrikaners in die Midde-Ooste word gemaan om terug te keer

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 5
  • 1 min read

Suid-Afrikaners wat in die Midde-Ooste woon, word aangemoedig om terug te keer, soos hewige aanvalle in die komende dae verwag word.


Business Tech berig daar is tans meer as 6 400 Suid-Afrikaners in die Midde-Ooste.


Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO) sê die proaktiewe maatreëls is noodsaaklik ter voorbereiding van 'n uittog uit die gevaarsone, sodra dit veilig is.


Suid-Afrikaners word ook aangeraai om nie-noodsaaklike reis na dié area te vermy.


Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels

 
 
 

Comments


bottom of page